DIE REGERING VAN NASIONALE EENHEID EN JOU BELEGGINGSPORTEFEULJE

Riaan Botha • July 30, 2024

DIE REGERING VAN NASIONALE EENHEID EN JOU BELEGGINGSPORTEFEULJE


Die Regering van Nasionale Eenheid (RNE) het ’n positiewe invloed op beleggingsportefeuljes omdat die beleggings in plaaslike aandele en effekte (bonds) se pryse sedert die tot standkoming van die RNE gestyg het. Waarom het hierdie positiewe tendens plaasgevind?


Op die kort termyn het ‘n positiewe sentiment ontstaan omdat politieke partye wat ’n groter rol vir die privaat sektor in ekonomiese groei voorstaan, deel van die RNE is.  Sedert die RNE ingehuldig is, het die pryse van aandele op die Johannesburg Sock Exchange (JSE) gestyg omdat beleggers verwag dat die verdienste van die maatskappye wat voordeel gaan trek uit regeringsaktiwiteite gaan styg, Dit is veral aandele van plaaslike banke en kleinhandelaars wat gewild is.


Die koerse van effekte (bonds ) het gedurende genoemde periode gedaal en gevolglik het die beleggingswaarde van bestaande effekte gestyg.


Op die medium termyn word daar verwag dat die plaaslike rentekoerse (moonlik alreeds gedurende September 2024) gaan verlaag en gevolglik sal ’n dalende rentekoers siklus ook ’n positewe invloed op beide die beleggings in die JSE asook effekte uitoefen.


Sedert die rentekoerse gedurende 2022 gestyg het, het talle beleggers geld in die geldmarkte by die banke gaan belê. Die inkomste belasting implikasies vir rente draende beleggings is dat belasing vrystelling vir persone jonger as 65 jaar R 23 800 is en vir persone 65 jaar en ouer is die vrystelling R 34 800, waarna die rente onvang as ’n inkomste belas word volgens persoonlike belastingskale. Dit is daarom belangrik dat beleggers in die geldmark moet seker maak wat die na-belaste groeikoers van hul beleggings is.


Beleggers in die huidige veranderende beleggingsomgewing  moet ’n evaluering van hul bestaande beleggingsportefeuljes doen om seker te maak dat hul bestaande beleggings steeds die beste na-belaste opbrengs, volgens die betrokke persoon se risiko profiel, lewer. Indien daar enige onsekerheid bestaan, word aanbeveel dat van die professionele kundigheid van Bovest se adviseurs gebruik gemaak word.


By Dr. Riaan Botha June 2, 2026
Die uitdrukking “Twee koppe is beter as een” is welbekend en dui daarop dat samewerking voordelig is. Is daar voordele vir lede van ’n familie wanneer hulle gesamentlik familie-finansiële beplanning doen, asook inkomstevoorsiening deur middel van familiebesighede? Familiebesighede in Suid-Afrika, waar gesamentlike finansiële beplanning plaasvind, is ’n belangrike deel van die ekonomie. Talle Afrikaanssprekendes is afkomstig van die platteland waar hulle in ’n familiebesigheidsomgewing op plase grootgeword het. Weens ’n verskeidenheid van redes verander die landbou-familiebesigheidsomgewing, en sommige van hierdie families verskuif hul familiesakebelange met groot sukses na ander sektore van die ekonomie. Entrepreneursvaardighede word egter benodig om vir jouself ’n inkomste te skep. Bovest is behulpsaam om die nodige entrepreneurskundigheid deur middel van die TV-program “Welvaartskeppers” aan die kykerspubliek bekend te stel. Bykomend hiertoe word finansiële advies aan families gegee om sodoende maksimum finansiële voordeel te verkry. Indien die voordele van familie-finansiële beplanning met dié van persoonlike finansiële beplanning vergelyk word, bestaan die volgende voordele: Laer gesamentlike fooie vir familielede kan beding word; Meer effektiewe belastingskale kan benut word deur beleggingskapitaal tussen gades te verdeel; Die oordrag van welvaart na die volgende geslag kan vergemaklik word deur familietrusts te gebruik; Gedeelde verantwoordelikheid bevorder dissipline om by langtermyn-kapitaalbouplanne te hou; Verskillende lewensiklusse en risiko-aptyte help om die familie se beleggingsportefeulje te balanseer; Die verskille in ouderdom en lewensfases ondersteun die uiteenlopende eiendomsbehoeftes van familielede. Aangesien die finansiële beplanning van families meer kompleks is, benodig dit samewerking tussen die verskillende geslagte om behoeftes en verwagtinge te verwesenlik. Die rol van die Bovest-adviseur in hierdie proses kan nie onderskat word nie.
By Godfried Kotzé June 2, 2026
This past weekend, Bovest Wealth Management had the privilege of being part of something truly special: a race, a journey, and a family of runners who took part in the MUT - the Mountain Ultra-Trail - in the breathtaking beauty of George. Together with my close friend Scotty, I ran the marathon. But as is so often the case with endurance events, I walked away with far more than tired legs and a medal. I walked away with lessons. Lessons about faith, finances, discipline, consistency, community, fellowship, and perspective. Ultra trail running has a unique way of stripping life back to the essentials. Out there on the mountain, there are no shortcuts. You cannot fake preparation. You cannot outsource endurance. You cannot buy resilience at the final aid station. You have to show up, step by step, climb by climb, kilometre by kilometre. In many ways, our financial lives are no different. Discipline: The Foundation of the Journey No marathon is completed by accident. It requires discipline long before race day. Early mornings, training runs, strength work, nutrition, rest, and preparation all form part of the unseen investment. Financial success works the same way. Building wealth is rarely about one dramatic decision. It is about the daily discipline of living within your means, saving consistently, avoiding unnecessary debt, planning for tax, protecting your family, and making wise investment choices over time. Proverbs 21:5 reminds us: "The plans of the diligent lead surely to abundance, but everyone who is hasty comes only to poverty." Discipline is not always exciting, but it is deeply powerful. It is the quiet commitment to the right things, even when nobody is watching. On the mountain, discipline gets you to the next checkpoint. In your finances, discipline carries you toward long-term freedom. Community: We Were Not Created to Run Alone One of the most beautiful parts of the MUT weekend was the sense of community. Runners encouraged each other. Families supported from the sidelines. Friends waited, cheered, prayed, laughed, and pushed one another forward. With Scotty alongside me, the journey became lighter. The difficult moments became bearable. The experience became richer. The same is true in our financial lives. We need people around us who encourage wisdom, accountability, and growth. A good financial adviser, tax specialist, fiduciary expert, family member, spouse, mentor, or trusted friend can help us make better decisions and remain focused on the bigger picture. Ecclesiastes 4:9-10 says: "Two are better than one; because they have a good return for their labour. For if they fall, the one will lift up his fellow;..." No one builds a meaningful legacy alone. Wealth is not only about numbers on a statement. It is about people, purpose, stewardship, and responsibility. Perspective: Seeing the Creator Through His Creation Perhaps the greatest takeaway from the weekend was perspective. Running through the beautiful mountains of George, surrounded by the majesty of creation, one cannot help but become aware of the greatness of God. The fresh air, the views, the silence, the strength to continue, and the people alongside us all point to something far bigger than ourselves. There were moments on the route where the mighty Name of the Lord could change the entire atmosphere. A prayer, a word of gratitude, a moment of worship, or simply lifting one's eyes to the mountains reminded me that we are not alone. This perspective is essential in life and in finance. Money is important, but it is not ultimate. Planning is important, but God remains our provider. Wealth can create comfort, but only Christ gives true peace. A well-structured estate can leave an inheritance, but a life of faith leaves a legacy. When we see our finances through the lens of faith, everything changes. We become less anxious, more generous, more intentional, and more aware of the responsibility we carry. The Finish Line Matter Every race has a finish line. So does every financial journey. The question is not whether we will reach a finish line, but whether we are preparing wisely for it. Are we disciplined? Are we consistent? Are we surrounded by the right people? Are we walking in fellowship? Do we have the right perspective? Ultra trail running teaches us that endurance matters. Preparation matters. Community matters. Faith matters. The same is true when building, protecting, and transferring wealth. By Godfried Kotze BCom Accounting, MCom Taxation (UP), SAIPA, FISA Member