Blogs & News
Read our latest news and industry insights.

Die uitdrukking “Twee koppe is beter as een” is welbekend en dui daarop dat samewerking voordelig is. Is daar voordele vir lede van ’n familie wanneer hulle gesamentlik familie-finansiële beplanning doen, asook inkomstevoorsiening deur middel van familiebesighede? Familiebesighede in Suid-Afrika, waar gesamentlike finansiële beplanning plaasvind, is ’n belangrike deel van die ekonomie. Talle Afrikaanssprekendes is afkomstig van die platteland waar hulle in ’n familiebesigheidsomgewing op plase grootgeword het. Weens ’n verskeidenheid van redes verander die landbou-familiebesigheidsomgewing, en sommige van hierdie families verskuif hul familiesakebelange met groot sukses na ander sektore van die ekonomie. Entrepreneursvaardighede word egter benodig om vir jouself ’n inkomste te skep. Bovest is behulpsaam om die nodige entrepreneurskundigheid deur middel van die TV-program “Welvaartskeppers” aan die kykerspubliek bekend te stel. Bykomend hiertoe word finansiële advies aan families gegee om sodoende maksimum finansiële voordeel te verkry. Indien die voordele van familie-finansiële beplanning met dié van persoonlike finansiële beplanning vergelyk word, bestaan die volgende voordele: Laer gesamentlike fooie vir familielede kan beding word; Meer effektiewe belastingskale kan benut word deur beleggingskapitaal tussen gades te verdeel; Die oordrag van welvaart na die volgende geslag kan vergemaklik word deur familietrusts te gebruik; Gedeelde verantwoordelikheid bevorder dissipline om by langtermyn-kapitaalbouplanne te hou; Verskillende lewensiklusse en risiko-aptyte help om die familie se beleggingsportefeulje te balanseer; Die verskille in ouderdom en lewensfases ondersteun die uiteenlopende eiendomsbehoeftes van familielede. Aangesien die finansiële beplanning van families meer kompleks is, benodig dit samewerking tussen die verskillende geslagte om behoeftes en verwagtinge te verwesenlik. Die rol van die Bovest-adviseur in hierdie proses kan nie onderskat word nie.

This past weekend, Bovest Wealth Management had the privilege of being part of something truly special: a race, a journey, and a family of runners who took part in the MUT - the Mountain Ultra-Trail - in the breathtaking beauty of George. Together with my close friend Scotty, I ran the marathon. But as is so often the case with endurance events, I walked away with far more than tired legs and a medal. I walked away with lessons. Lessons about faith, finances, discipline, consistency, community, fellowship, and perspective. Ultra trail running has a unique way of stripping life back to the essentials. Out there on the mountain, there are no shortcuts. You cannot fake preparation. You cannot outsource endurance. You cannot buy resilience at the final aid station. You have to show up, step by step, climb by climb, kilometre by kilometre. In many ways, our financial lives are no different. Discipline: The Foundation of the Journey No marathon is completed by accident. It requires discipline long before race day. Early mornings, training runs, strength work, nutrition, rest, and preparation all form part of the unseen investment. Financial success works the same way. Building wealth is rarely about one dramatic decision. It is about the daily discipline of living within your means, saving consistently, avoiding unnecessary debt, planning for tax, protecting your family, and making wise investment choices over time. Proverbs 21:5 reminds us: "The plans of the diligent lead surely to abundance, but everyone who is hasty comes only to poverty." Discipline is not always exciting, but it is deeply powerful. It is the quiet commitment to the right things, even when nobody is watching. On the mountain, discipline gets you to the next checkpoint. In your finances, discipline carries you toward long-term freedom. Community: We Were Not Created to Run Alone One of the most beautiful parts of the MUT weekend was the sense of community. Runners encouraged each other. Families supported from the sidelines. Friends waited, cheered, prayed, laughed, and pushed one another forward. With Scotty alongside me, the journey became lighter. The difficult moments became bearable. The experience became richer. The same is true in our financial lives. We need people around us who encourage wisdom, accountability, and growth. A good financial adviser, tax specialist, fiduciary expert, family member, spouse, mentor, or trusted friend can help us make better decisions and remain focused on the bigger picture. Ecclesiastes 4:9-10 says: "Two are better than one; because they have a good return for their labour. For if they fall, the one will lift up his fellow;..." No one builds a meaningful legacy alone. Wealth is not only about numbers on a statement. It is about people, purpose, stewardship, and responsibility. Perspective: Seeing the Creator Through His Creation Perhaps the greatest takeaway from the weekend was perspective. Running through the beautiful mountains of George, surrounded by the majesty of creation, one cannot help but become aware of the greatness of God. The fresh air, the views, the silence, the strength to continue, and the people alongside us all point to something far bigger than ourselves. There were moments on the route where the mighty Name of the Lord could change the entire atmosphere. A prayer, a word of gratitude, a moment of worship, or simply lifting one's eyes to the mountains reminded me that we are not alone. This perspective is essential in life and in finance. Money is important, but it is not ultimate. Planning is important, but God remains our provider. Wealth can create comfort, but only Christ gives true peace. A well-structured estate can leave an inheritance, but a life of faith leaves a legacy. When we see our finances through the lens of faith, everything changes. We become less anxious, more generous, more intentional, and more aware of the responsibility we carry. The Finish Line Matter Every race has a finish line. So does every financial journey. The question is not whether we will reach a finish line, but whether we are preparing wisely for it. Are we disciplined? Are we consistent? Are we surrounded by the right people? Are we walking in fellowship? Do we have the right perspective? Ultra trail running teaches us that endurance matters. Preparation matters. Community matters. Faith matters. The same is true when building, protecting, and transferring wealth. By Godfried Kotze BCom Accounting, MCom Taxation (UP), SAIPA, FISA Member

Die term “toebroodjie-generasie” (TG) kom deesdae in baie geskrifte voor. Hierdie tipering is reeds in die 1980’s ontwikkel en verwys na volwassenes in verskillende ouderdomsgroepe wat vasgevang is in die versorging van hulle ouerwordende ouers enersyds, en ondersteuning aan hulle kinders en selfs kleinkinders, andersyds. Dié situasie verteenwoordig ‘n groeiende sosiale en ekonomiese uitdaging. Meer spesifiek verwys die TG-generasie na volwassenes tussen die ouderdom van 30 en 60 jaar wat beide hulle ouers en kinders finansieel, fisies en emosioneel versorg en ondersteun. TG’s is dan denkbeeldig vasgevang soos die vulsel van ‘n toebroodjie tussen twee snye brood. Redes vir die onstaan van hierdie generasie is velerlei en kan ondermeer toegedig word aan verhoogde lewensverwagting, kinder wat langer in ouerhuise bly, jongmense wat op ‘n later stadium met gesinne begin en finansieële redes. Interessant is dat China die hoogste TG’s ter wêreld het en Old Mutual het in 2018 bevind dat 28% van alle Suid-Afrikaners tot hierdie generasie behoort en jaarliks met twee persent toeneem. Internasionale navorsing toon dat hierdie verskynsel veral sterk in die Globale Suide voorkom, insluitend Suid-Afrika, waar gesinsolidariteit en beperkte staatssteun families dwing om die las self te dra. TG’s kom ook byna twee keer so algemeen in Sub-Sahara-Afrika voor as in Europa. Volgens Suid-Afrikaanse statistieke (2023) woon sowat 9,7 mijoen kinders saam met 6,7 miljoen grootouers. Dit dui op ‘n sterk tradisie van intergenerasionele huishoudings. ‘n Verslag (2026) waarsku dat ongeveer 5,6 miljoen Suid-Afrikaners ouer as 60 ‘n toenemende vraag na gesinsgebaseerde sorg skep. Die middelgenerasie dra dikwels hierdie koste terwyl hulle self probeer spaar vir aftrede. Op ‘n sosiale en emosionele vlak kan die konstante spanning om ouers en kinders te ondersteun lei tot uitbranding, skuldgevoelens en gesinskonflik. Druk op die Toebroodjie Generasie is veelvoudig: ouers vind dit dikwels moeilik om hul beroep, stokperdjies, sport, verhoudinge en tyd vir hulself te bestuur – soms is daar werklik geen tyd buite hierdie versorgingsfunksies nie. Om dus ‘n goeie huweliksmaat, ouer en kind terselfdertyd te wees, raak uiters moeilik. Sielkundige probleme kan volg: ouers kan aan versorger-uitbranding begin ly met die voorkoms van depressie, skuldgevoelens en gevolglike sosiale isolasie. Hoeveel van ons is nie bewus van vriende en familie wat tot die toebroodjie-generasie behoort nie. Geksryf deur Koos van die Waterberge vir Bovest

Agtergrond Geopolitieke spanninge het daartoe gelei dat oorlog tussen Amerika/Israel en Iran op 28 Februarie 2026 uitgebreek het. Een van die gevolge van die huidige oorlog is die verminderde olieproduksie en die gevolglike styging in brandstofpryse. Die duurder brandstof raak nie net Suid-Afrikaners se sak wanneer hulle hul motors se tenks vul nie, maar beïnvloed ook die winsgewendheid van Suid-Afrikaanse maatskappye wat op die Johannesburgse Aandelebeurs (JSE) genoteer is. Suid-Afrika Suid-Afrika vorm deel van die ontwikkelende ekonomieë wat aanvanklik goed gevaar het gedurende die eerste twee maande van 2026, totdat die oorlog op 28 Februarie uitgebreek het. Gedurende Maart 2026 het die JSE All Share Index met 13% gedaal — die grootste maandelikse daling in 18 jaar. Gedurende April het die indeks egter gestabiliseer, maar dit bly sensitief vir energieprysskokke. Weens die hoër brandstofpryse het Suid-Afrikaanse industriële aandele, kleinhandelaars en eiendomsmaatskappye se aandeelpryse gedaal. Hierdie ondernemings is nou gekoppel aan die plaaslike ekonomie en verbruikersbesteding, wat tans onder druk verkeer. Groot maatskappye met internasionale blootstelling se pryse het ook verswak. Richemont is geraak deur swakker wêreldwye vraag na luukse goedere, terwyl Naspers en Prosus afgetrek is deur swakker prestasie in Chinese tegnologie-aandele. Die Suid-Afrikaanse geldeenheid het ook ’n belangrike rol gespeel. Die rand het versterk tot ongeveer R16 teenoor die Amerikaanse dollar voordat dit effens verswak het. Hoewel dit positief mag klink, verminder ’n sterker rand die waarde van buitelandse verdienste wanneer dit terug na rand omgeskakel word. Aangesien baie van die grootste maatskappye op die JSE hul inkomste oorsee verdien, het dit hul aandeelpryse verder gedemp. Amerika Amerika vorm deel van die ontwikkelde ekonomieë, en hul aandelebeurse is anders deur die oorlog geraak. Suid-Afrikaanse aandele het nie tred gehou met die sterk herstel van die Amerikaanse markte ná die aanvanklike daling in aandeelpryse aan die begin van die oorlog nie. Dit was die gevolg van ’n kombinasie van wêreldwye onsekerheid, die tipe maatskappye wat op elke mark genoteer is, en bewegings in wisselkoerse. Amerikaanse maatskappye, veral in die tegnologiesektor, het voortgegaan om winsgroei te toon, wat beleggers gelok het. In onseker tye neig internasionale beleggers ook om geld na die VSA te verskuif omdat dit as ’n veiliger beleggingsbestemming beskou word. Suid-Afrika, aan die ander kant, het ’n mark wat meer afhanklik is van kommoditeite en wêreldwye ekonomiese siklusse, wat dit meer vatbaar maak vir skokke. Samevatting Daar is ’n gesegde: “Dit is makliker om ’n oorlog te begin as om dit te stop.” Mag diplomate die oorhand kry oor generaals sodat vrede kan terugkeer. Vrede sal olieproduksie verhoog en gevolglik brandstof goedkoper maak. Dit gaan egter tyd neem voordat die huidige hoë brandstofpryse en inflasiedruk verdwyn. In ’n ná-oorlogse situasie kan verwag word dat die JSE weer sterk sal vertoon, mits inflasie onder beheer bly en rentekoerse nie dramaties verhoog word nie. NOTA Ek het in 1983 my meestersgraadverhandeling in Staatsleer aan die Universiteit van die Vrystaat voltooi met die titel: “Islamitiese Determinante in die Wêreldpolitiek.” Dit is kenmerkend dat die rol van olie in die internasionale politiek gedurende 1970’s, weer 50 jaar later herhaal word. Die prys van ’n vat olie het destyds van 1,80 dollar in 1970 na 3 dollar in 1973 en na 31 dollar in 1979 gestyg. Daar was bewindsverandering in Iran toe die Islamietiese Revolusie in 1979 plaasgevind het. Iran, wat deel van OPEC is, het destyds ook olie aangewend om sy Islamitiese doktrine internasionaal te bevorder. In die huidige oorlog word olie steeds deur Iran as ’n geopolitieke wapen gebruik om Amerika en ander olie-verbruikende lande onder druk te plaas. Marksyfers tot einde April 2026

You can build significant wealth and still leave your family with a mess. Not because you didn’t plan—but because your cash wasn’t structured correctly. Too much liquidity in the wrong place, fragmented accounts, or misaligned ownership can quietly undermine even the most carefully drafted estate plan. Without intention, even a well-built estate can become complicated, delayed, or unnecessarily taxed. Estate planning isn’t just about documents and wills. It’s about how your money actually flows—and whether that flow supports or disrupts the legacy you intend to leave. Where do Money Market/Fixed Deposits/Savings Accounts fit into your portfolio? Financial Planning Cashflow These short-term conservatively positioned assets, just like all conventional asset classes, have a specific place in financial planning. It can be aligned with short-term investment goals where liquidity is key and can also form part of emergency savings. It’s important to note that interest earnings are taxed as income and can create unexpected tax liabilities. Risk Aversion Not all investors feel the same about risk, and that’s ok. Some might argue the price of holding cash in the long-term, but the investor has peace of mind that there will never be any surprises when opening investment statements, although it may come at the price of inflation beating growth over the long term. Implications on death by not holding the cash investment in a structure: Tax: The capital will form part of the dutiable estate for purposes of calculating the estate duty payable to SARS. 20% levied on dutiable estate between R3.5 million and R30 million, 25% levied on dutiable estate exceeding R30 million. Executor’s fees: The capital will form part of the calculation of executor’s fees charged by the executor of the estate. 4% (Incl. VAT) is the general fee charged by executors. Liquidity: In normal circumstances, the capital will only be available to beneficiaries once the Master of the High Court has accepted the L&D account and there is sufficient liquidity to make distributions. How do we solve this? It’s important to make sure that if you hold cash investments that it not only follows your financial planning goals, but the structure is considered too. Wrapping the assets in a structure solves two of the above issues, no executor’s fees can be charged if a cash investment moves directly from the deceased to the beneficiary via a nomination, and this process also provides liquidity to beneficiaries significantly faster than if it formed part of the estate for distribution purposes. Some structures may have liquidity constraints before death making it important to consider multiple structures to make sure your financial planning goals can be funded. Another major benefit of a wrapped structure is the deferral of tax liability as the structure will be taxed and not the individual. This income tax liability is taxed at a flat 30% and paid to SARS by the product provider. It may also be a good idea to look at who actually owns the cash investment. Moving it to your business or trust can also come with positive estate planning fundamentals. Reach out to me at ruvan@bovest.co.za to look at estate planning friendly structures for your cash investments. Ruvan J Grobler RFP™ (PGDip Financial Planning)

Whether we like it or not, we are emotionally attached to our finances, especially our investments. I understand this because I also fall into this trap, even though I’m a financial professional. March was not a fun month for me or just about any investor in the world. We saw significant downward movements in markets across the globe, and there was nowhere to hide except cash. It also didn’t help that I checked regularly on my portfolio’s performance. I was shocked, even though I knew it was bad, but I found solace in the fact that markets will recover again, and this was short-term. The funny thing was that my portfolio was still up year-to-date, and I was still up, but I anchored the investment value and saw the past month’s investment performance as a loss, but I was still in the money. I fell into two traps. I anchored a number, and I had given in to myopic loss aversion. What Myopic loss aversion? Simply put, Investors feel losses more strongly than gains (loss aversion). This led me to experience anxiety and consider making a change to my portfolio’s. (Luckily I didn’t). This led my into doing some more research into markets and how they behave on a daily, monthly, quarterly, and yearly basis. I was quite shocked by the data and how I could potentially sabotage my portfolio. When looking at the S&P 500 and the JSE, you can see data that is very closely correlated with each other. When looking at the daily performance of the indices over the past 15 years, you would see that the S&P 500 had positive 53% of trading days and negative 47%. When looking at the JSE on a daily basis, you would see 51% to 53% positive days and 47% to 49% negative days. Even in strong bull markets, almost half of all days are negative. Returns are driven by a relatively small number of strong up days. When looking at monthly performance, the S&P had 60%–65% positive months vs 35%-40% negative months. The JSE had 56% positive months vs 44% negative months. You can already start to see how the data is moving in a more positive direction. When looking at quarterly performance, the picture becomes even better. The S&P delivered Positive quarters between 65%–70% and negative quarters between 30%-35%. When looking at the JSE, it delivered positive quarters between 55%–65% and negative quarters between 35%-40%. When looking at the yearly performance, the S&P delivered 75%-80% positive months vs 25%-30% negative returns. The JSE delivered 60%-70% positive years vs 40%-30% negative years. Losses at the yearly level are relatively infrequent but can be sharp. The pattern becomes very clear: The longer the timeframe, the higher the probability of a positive return. Short-term volatility is normal and persistent. Long-term returns are driven by compounding and upward drift. Practical interpretation (important) Volatility is constant. Even in strong years, many days and months are negative. This is why timing the market is extremely difficult. Time horizon is everything - Daily investing feels like a coin flip. - Long-term investing becomes probability in your favour. Best days matter disproportionately Missing a handful of strong positive days can materially reduce returns. Side-by-side summary

Die woord “aftrede” is ‘n skrikwekkende woord wat jou maag laat rondtol. Wat bekommewekkend is die woordjie “stagnasie” – ‘n vrees wat met aftrede geassosieer kan word. Selfontwikkeling is nie ‘n luukse wat slegs vir sekere fases van ons lewenreis gereserveer is nie; dit is ‘n noodsaaklike en lewenslange proses wat die kwaliteit van ons menslike bestaan bepaal. In ‘n wêreld wat voortdurend verander – tegnologies, sosiaal en ekonomies – kan stilstand maklik tot agteruitgang lei. Miskien is selfontwikkeling juis te meer belangrik vir afgetredenes – dit is ‘n proses waardeer alledaagse betrokkenheid en sinvolle gesprek die waarde van jou menslike bestaan inderdaad bevestig, ondersteun en instand hou. Selfontwikkeling dra by tot persoonlike groei en selfkennis. Deur nuwe vaardighede aan te leer, kursusse te volg of bloot oor eie ervarings te reflekteer, leer jy jouself beter ken. Hierdie selfkennis help met beter besluitneming. Iemand wat byvoorbeeld besef dat hy/sy swak is in tydsbestuur, kan doelbewus strategieë ontwikkel om dit te verbeter. Vir jonger mense kan selfontwikkeling help in hulle beroepsloopbane. Deesdae met die spronge in tegnologie, is aanpasbaarheid vir nuwe uitdagings ‘n groot vereiste. Vaardighede wat vandag relevant is, kan môre verouderd wees. Deur voortdurend te leer en aan te pas, bly ‘n persoon mededingend en waardevol, spesifiek ook in jou werksomgewing. Die kern van selfontwikkeling lê in ingesteldheid. ‘n Mens moet nooit glo dat jy “klaar” is nie. Selfs op ‘n hoë ouderdom kan jy nuwe vaardighede aanleer, nuwe perspektiewe ontdek en nuwe verhoudinge bou. Hierdie ingesteldheid verhoed byvoorbeeld dat aftrede ‘n eindpunt word; dit maak dit eerder ‘n nuwe begin. Wanneer ‘n mens stagneer, verloor jy nie net jou kreatiewe energie nie, maar ook jou vermoë om sin en betekenis in jou daaglikse bestaan te vind. Elke daad van groei is ‘n daad van vernuwing, en hou die gees jonk. Om te stagneer is om jou menswees te verwaarloos; om te groei is om jou menswees te eer. Selfontwikkeling hou die vlam van betekenis aan die brand, en dit is die vlam wat die mens se lewensreis tot die einde toe verlig. Geksryf deur Koos van die Waterberge vir Bovest

In a quiet corner of a garden, a tiny egg rested beneath a leaf, unnoticed by the world. In time, it hatched into a caterpillar—small, vulnerable, and endlessly hungry. Day after day, it consumed everything in its path, growing rapidly but remaining earthbound, exposed to every passing threat. Then, without warning, it stopped. It found a still place, attached itself to a branch, and formed a chrysalis. From the outside, it looked lifeless—fragile, even pointless. To an observer, it might have seemed like the end of its journey. But inside, everything was changing. The caterpillar was breaking down completely, dissolving into something unrecognizable before slowly rebuilding itself into something entirely new. Time passed. When the chrysalis finally opened, the creature that emerged was no longer confined to the ground. Its wings were soft at first, uncertain. It struggled, pushing fluid through them, strengthening them with effort. Only after this resistance could it take flight. And when it did, it soared—no longer bound by the limitations of its former life but shaped by every stage that came before. It’s been six years since humanity’s last global threat, the Covid pandemic. A lot has changed, but we as people have not. Just as the butterfly in the story above goes through its cycle the global economy does too. But the butterfly does not know its going through this cycle, its merely following its path. We are very aware of the cycle as it has an effect on our every day lives especially on our finances. But just as the butterfly follows its path, we do too. Focus on what you can control. We often stress the issues out of our own control and isn’t exclusive to finances. Not a single person reading this article has any control of the global economy and the current conflict in the Middle East. None of us also knew exactly when it would happen and when it is going to end. Don’t get me wrong, I too struggle to manage my thoughts and emotions when we go through the tough parts. Shifting the focus towards finances; except for being in control of how you earn an income, the only other factor you can control is your spending. Stick to your budget! Never stop investing! Stay disciplined! Crisis Asset Allocation I get many questions on what we are doing to manage risk and potential losses. This is where financial planning becomes extremely important. Every single investment in your portfolio is linked to a need or a goal, not just any goal but a time-based goal. This specific time horizon has influenced the type of assets bought in order to reach these goals. The longer away the goal, the more risk is taken and vice versa. Investments where liquidity is needed will be affected much less than a long-term share portfolio. More liquidity, less risk. Meaning that if you need cashflow you should not be worried as the asset exposure will be less affected. Retirement products will have exposure to many different assets where there are conservative assets to provide protection in the short-term. The growth asset exposure that may be volatile now is the part that gives you the long-term inflation beating returns. During this part of the cycle certain assets have become less desirable and opportunities have popped up elsewhere. All portfolios are monitored to make sure that the original mandate is followed, and the investment goal is reached at the end of the applicable term. All asset managers have started to make asset allocation changes to match the changing of the cycle and the Bovest investment committee has also done so. Is it time to sell and move to cash? In short, no. We don’t know when markets will turn and no one else either. Historically in these crises it takes on average around two weeks to reach the bottom of the market and then more than a month to recover. This does create many buying opportunities for asset managers but also for you as investor. Warren Buffet always says, "Be fearful when others are greedy and greedy when others are fearful" . This is the time to buy assets on “sale”, don’t sell them. Getting out of the market is the biggest risk, this is where investors lose money. Stick to the plan and stay patient, you will be rewarded. Ruvan J Grobler RFP™ (PGDip Financial Planning)

Die oorlog in die Midde-Ooste is ’n nuuswaardige gebeurtenis en die TV-dekking daarvan ontstel die meeste kykers. Dit is die rede waarom afgetredenes wonder hoe hierdie vernietigende optrede van vegtende weermagte moontlik hul finansiële beplanning vir hul aftrede gaan raak. Ons leef in ’n wêreld wat elke paar jaar geruk word deur onvoorsiene krisisse. Dink maar aan die internasionale finansiële krisis in 2008, en wie kan die pandemie van 2020 vergeet? Die finansiële markte is toe, net soos tans die geval is, negatief geraak deur vernietigende gebeure. Is die finansiële gevolge van die huidige oorlog anders as tydens vorige krisisse? Finansiële beplanning vir aftrede is langtermynbeplanning, terwyl ’n krisis ’n korttermyngebeurtenis is. Langtermynbeplanning is veral noodsaaklik tydens korttermynperiodes wanneer finansiële markte wisselvallig vertoon. Geskiedenis het bewys dat die strategie om in en uit die markte te koop en te verkoop minder portefeuljegroei veroorsaak as om voortdurend in die markte belê te bly. Die beleggingstrategie van “timing the market” moet eerder vervang word met “time in the market”. Sodoende word groeigeleenthede in die markte benut en word kostes van transaksies vermy. In ’n beleggingsomgewing waarin onsekerheid heers, is die diversifikasie van ’n beleggingsportefeulje een van die mees effektiewe benaderings tot risikobestuur. Beleggings in verskillende bateklasse en oor verskillende geografiese gebiede heen dien as ’n kussing teen krisisse soos die oorlog in die Midde-Ooste. Langtermyn finansiële beplanning, waartydens daar gereelde portefeuljehersiening plaasvind, asook die hersiening van persoonlike finansiële doelwitte, verseker ’n meer stabiele uitkoms vir die afgetredene. Hierdie oorlog is nie anders as vorige krisisse nie. Indien daar egter onsekerheid by kliënte van Bovest bestaan oor of hul huidige aftreeportefeulje reg saamgestel is vir die oorlogskrisis en die moontlike finansiële gevolge daarvan, moet hulle asseblief hul adviseur skakel.

In die strate van ons stede en dorpe, by taxi-staanplekke, in woonbuurtes, en deesdae selfs langs hoofpaaie sit hulle – dit is die wêreld van straatverkopers, ook genoem smouse en “masmous”, soos hulle in Sepedi bekend staan. Op owerheidsvlak staan hulle as die informele sektor bekend. Baie van ons loop maar net verby sonder om werklik van hulle notisie te neem. Voor 1994 was hulle verbied in die sentrale sake sektor van stede en dorpe. Hulle handelsware kom grootliks uit die landbou en baie van dié produkte is op dieselfde dag op plase ge-oes – dit, in teenstelling met groente en vrugte wat vir dae afwagtend deel vorm van die voorsieningsketting van winkels. Na 30 jaar op ‘n vrugteplaas het ek ‘n begrip vir die smousgemeenskap ontwikkel. Dit is voldag en laataand mense wat ‘n kritiese aanvullende rol in ons breër ekonomie speel. Ek het baie respek oor jare vir hulle ontwikkel. Hulle kyk nie in die oë van die staat nie. Vervoer is een van hulle kernuitdagings en meeste maak staat op die taxi-bedryf in dié opsig en soms moet hulle ver ry om produkte te bekom – als teen ‘n koste. Oor die jare het ek hulle op hulle name leer ken. As die vrugte seisoen begin het hulle telkens teruggekom. Somtyds was daar iemand wat ontbreek het - by navraag is die persoon dan oorlede of het sy gesondheidsprobleme ontwikkel. Vrouens vorm ‘n oorheersende komponent van die smousgemeenskap – baie van hulle enkelouers wat alleen gesinne finansieël aan die gang hou. Nou onlangs was daar ‘n interessante dispuut onder ekonome oor die bepaling van die werkloosheidskoers. Sentraal tot die diskoers was die verrekening van die informele sektor. Die omvang van hierdie sektor is belangrik in enige berekening, want dit skep werk. Volgens berekeninge is daar rofweg 3 tot 5 miljoen Suid-Afrikaners in die informele sektor werksaam.en verteenwoordig tot 25% van ons werksmag. Skattings dui ook daarop dat die informele ekonomie ongeveer 6 % van die Suid-Afrikaanse BBP bydra. Die informele sektor is nie ‘n marginale verskynsel van die Suid-Afrikaanse ekonomie nie, maar ‘n sentrale pilaar wat werk verskaf aan miljoene mense wat andersins uitgeskakel van die formele sektor sou wees. Of die informele sektor genoeg rugsteun van die staat af kry is ‘n ope vraag. Die potensiaal vir ‘n groter bydra tot die ekonomie is daar, maar dit moet nie in rigiede formele strukture ingedwing word nie. Kom ons kyk met ander oë na hierdie sektor en as ons volgende keer weer verby straatsmouse loop – kyk na die gehalte van hulle produkte - jy sal dalk verbaas wees. Dit is ‘n merietevolle gemeenskap wat ondersteuning nodig het. Geskryf deur Koos van die Waterberge vir Bovest


